Loading...

About Us






Fixed Width 2 Orange



We built ‘Radio SAM Music’ for YOU…….. For you to NEVER miss that amazing event. We strive  to, at all times, try to take the hassle out of finding out where that favourite artist is performing, have a look at some other artists also performing, and at what venue it is going to be held, at what time, and maybe it will be the end of life as you know it.


Gone are the days of wondering where to go , or are you going to miss out, OR dare we say, that you missed out on a life changing event….No need to go to different websites, only here, one place….all in one.

RADIO SAM MUSIC’ strive to work closely with all different artists and their support to give you up to date fixtures as they happen, so you can plan and attend. ‘ RADIO SAM MUSIC’ wants to be part of your journey to that life changing event. Even more, follow us on social media and let’s share that special life changing evet.

Where it will end, we do not know, but rest assured this platform for artists and artists’ is something to take notice of.

Our New Blooger on Google


https://zeno.fm/radio-sam-germany-master-input-station


 

 

Die schönsten Schlager im Internetradio


Das Radio SAM Music Germany von Andreas Dezius ist der Radiosender für Schlager Fans. Wenn Sie von einem Internetradio mehr erwarten als die Hits der 80er, 90er und die Charts von heute, dann schalten Sie unser Schlager Radio ein.

Radio SAM Music Germany – das bedeutet Internetradio für die ganze Familie. Radio SAM Music Germany gibt all den Musikliebhabern eine Chance, die ihr Recht auf einen eigenen Musikgeschmack im anderen Webradios nicht durchsetzen können. Radio SAM Germany finden deutsche Schlager und Volksmusik endlich wieder ein neues Zuhause!

Das Radio-Programm vom Radio SAM Music Germany bietet für jeden Schlagerfan genau das Richtige: Egal ob deutsche Schlager oder, Discofox oder Country, Party-Schlager oder Deutsch Rock, von volkstümlicher Musik bis zu schönen Oldies – auf Radio SAM Music Germany werden 24 Stunden pro Tag die besten deutschen und internationalen Schlager gespielt, und das an allen 7 Tagen der Woche.


Moderne Musiktrends kommen und gehen, die Geschichte des deutschen Schlagers reicht jedoch bereits vom Ende des 19. Jahrhunderts bis in die Gegenwart des Radio SAM Music Germany. Seit jeher spiegelt die Schlagermusik den Wandel von Gesellschaft und Mentalität wider. Schlagermusik reagiert seit ihren Anfangstagen auf politische und gesellschaftliche Strömungen. So ist die Schlagermusik in der heutigen Zeit als kommerzielles Massenprodukt eng mit der modernen Industriegesellschaft und ihren technologischen Neuerungen verbunden. Das Radio SAM Music Germany von .FM ist ein Symbol dieser technologischen Neuerungen, denn wir senden nicht über UKW, sondern über das Internet. So ein Internetradio hat gegenüber dem klassischen FM-Radio viele Vorteile. Dank des Internets können Sie Ihr Schlager Radio nun überall auf der Welt genießen.


Alles, was Sie benötigen, um in den Genuss von Schlagern über ein Internetradio zu kommen, ist ein Computer und ein schneller Internetzugang. Damit Sie das Radio SAM Music Germany ohne Störungen genießen können, empfehlen wir dazu einen DSL-Anschluss. Computer und Internetanschlüsse finden Sie heute nicht nur in jedem Haushalt, sondern auch in den meisten Hotels weltweit. Somit sind Schlagerfans keine Grenzen mehr gesetzt, wenn Sie nicht nur zu Hause, sonden auch im Urlaub ihr Schlagerradio hören möchten. Dabei spielt es keine Rolle, ob Sie sich auf Mallorca, in der Türkei, Ägypten oder in einem noch weiter entfernten Land befinden: Dank Internetradio bringen wir das Radio SAM Music Germany auch in den hintersten Winkel der Welt. Wer summt nicht besonders gerne im Urlaub eine bekannte Schlagermelodie vor sich hin? Dank Radio SAM Music Germany über das Internet haben alle Schlagerfans nun die Möglichkeit dazu!



Fixed Width 2 Orange

Our Radio Stations on Radio SAM Germany.

Radio SAM Country Germany

We built ‘Radio SAM Country Germany’ for YOU… For you to never miss that amazing Great Country Music - German Music and many ,Great other Songs.Radio SAM Country Germany ,we play the best music for you to enjoy.

 

Radio SAM Oldies-Rock

Oldies but Goldies from the 70s - 80s - 90s as well Old Schlager Party Songs from Germany to enjoy ,and as well from South Africa ,with Great Afrikaans Music .

Radio International Music

A Worldwide Internet Radio Station from Germany ,with many Great Songs from Disco Music - Country - Schlager - Rock Music - Oldies but Goldies as well many other Songs from other Countrys to Enjoy.


Radio Eendrag

Radio Eendrag n Stasie 24/7 reguit Namibia met ,Afrikaans Treffers - Country Treffers en German Musiek, ales wat lekker is ,n stasie wat altyd jou voete laat jeug  ,ja dit is Radio Eendrag , met  Djs wat Live Uitsaai net vir julle..

Radio SAM Music Germany Blog

Das Radio-Programm vom Radio SAM Music Germany bietet für jeden Schlagerfan genau das Richtige: Egal ob deutsche Schlager oder, Discofox oder Country, Party-Schlager oder Deutsch Rock, von volkstümlicher Musik bis zu schönen Oldies – auf Radio SAM Music Germany werden 24 Stunden pro Tag die besten deutschen und internationalen Schlager gespielt, und das an allen 7 Tagen der Woche..


Radio SAM Germanys Auto Dj Herbert

We are  Great Radio Station, With alot of Good Music ,and Great Websites and Partners we would like to Share for all Music Lovers On Radio-SAM-Germany a online Radio Station Worldwide, For Young and Old to Enjoy Every Day 24/7.with Dj Herbert.

Radio Springbok Germany

Jou Beste Radio Stasie 24/7 reguit Germany,Afrikaans Treffers- Country Treffers en German Musiek,ales wat lekker is,n stasie wat altyd jou voete laat jeug en jou tone laat op kruil ,ja dit is Radio Springbok Germany.wat op n Naweek aande soms met n Dj Nighthawk  Uitsaai net vir julle.Vir Afrikaanse Mense wereld wyd wat hulle musiek mis.


Radio SAM Germany - Zeno Broadcaster

 

We are  Great Radio Station, With alot of Good Music ,and Great Websites and Partners we would like to Share for all Music Lovers On Radio-SAM-Germany a online Radio Station Worldwide, For Young and Old to Enjoy Every Day, 24/7.We built ‘Radio SAM Music’ for YOU…….. For you to NEVER miss that amazing event. We strive  to, at all times, try to take the hassle out of finding out where that favourite artist is performing, have a look at some other artists also performing, and at what venue it is going to be held, at what time, and maybe it will be the end of life as you know it.






 

RADIO SAM GERMANY

Welkom by Radio SAM Germany

Doelwit -Radio SAM Germany se hoofdoel is om die beste vermaak aan ons gekose luisteraars te bied.  Nie die Grootste nie maar net daai stasie wat almal na wil luister! Minder Praat  en Meer Musiek en  omroepers !

 
Radio SAM Germany
is Jou Stasie in jou Taal en ons speel Jou Tipe Musiek! Praat met ons! Jou insette is belangrik!  Help ons om die sukse verhaal te skryf! Geskiedenis

Geskiedenis

Radio SAM Germany het op die 1 Januar 2020, vir die eerste keer op die lug gegaan, op die toe toegekende frekwensie  fluoz.zeno.fm  stereo,  van ons  destydse ateljee in Dehrn/Runkel, Germany.

 

Radio SAM Germany


was die eerste “Afrikaanse” gemeens German  radio stasie in die Germany!  Radio SAM se hoofdoel is en was nog steeds die bevordering van Afrikaanse as Taal en Afrikaanse Musiek, aangesien meeste van die ander radio stasies in Germany geweier het om Afrikaanse musiek te speel.  In Desember 2018 moes Radio SAM GERMANY egter noodgedwonge ons seine afskakel as gevolg van baie omstrede omstandighede.

Musiek Die musiek verpakking bestaan hoofsaaklik uit Afrikaanse kontemporere musiek, Golden Oldies van die jare 70’s, 80’s en 90’s, Treffers van Germany German Schlager, nuutse Engelse liedjies en dan natuurlik die beste Country musiek. Daar sal toegewyde programme wees so Afrikaanse Musik en German Musik(elke Vrydag aand op Radio SAM met Dj Nighthawk) en Afrikaanse Musik en German Musik (Saterdae aande).

Radio SAM Germany
 
ten gunste van die bevordering van Suid-Afrikaanse musiek, meer spesifiek Afrikaanse musik, en die ontwikkeling van nuwe talent, op voorwaarde dat die liedjies nie “covers” is nie en dat die kwaliteit van die opnames en lirieke goed sal wees.

Die Stasiebestuurder sal die finale diskressie hê rakende die besluitneming van die liedjies.

Welkom op die webwerf van Radio SAM Germany!!

 

Die stasie vir jong en oud.
Ons saai uit, wereldwyd, 24 uur per dag en 7 dae in die week .ons  doen alles in lekker Afrikaans en Afrikaans Engels want ons is mal oor AFRIKAANS!

 Geniet Afrikaanse musiek en Afrikaanse programme,met jou skoene uitgeskop, verkieslik 'n glimlag op jou gesig.Jy kan dus van enige plek in die wereld na ons luister Stuur gerus 'n epos aan ons as jy vir jou vriende of familie wil "hallo" se Ons omroepers bestaan uit mense vanoor die hele aardbol  saai uit hul huise waar hulle ook al mag woon 

Wie is ons?

Radio SAM Germany

is op ‘n missie om Suid-Afrika en sy mense te inspireer en ‘n impak te maak met “vermaak wat ‘n verskil maak” anders kan ons die lekker liedjies en grootste treffers van alle tye maar op ‘n CD in die kar luister en die nuus van die dag op die internet lees! Ons vier en geniet alles wat goed en reg is, maar aanvaar ook die verantwoordelikheid vir die dinge wat ons nog wil sien verander! Ons kleur die klankgolwe in met hoop en woorde van lewe, maar lééf ook GROOT in die klein en die onbenullige om ‘n blywende voetspoor in ons gemeenskap te laat.

Skakel vandag nog in op Radio SAM en beleef die LEKKERTE van Afrikaans op sy beste! radio stasie

Radio SAM Germany

is jou nommer een radiostasie in Germany en omliggende gebiede, maar ook wêreldwyd vir die duisende Suid-Afrikaners wat uit ons pragtige land geëmigreer het en steeds alles wat LEKKER Afrikaans en LEKKER bekend is wil ervaar. radio stasie
Radio SAM Germany
is ‘n opwindende tendens-stellende, opvoedkundige en insiggewende radiostasie, gebore op 1 Januar 2020, toe dit vir die eerste keer begin uitsaai het via internet .
Radio SAM Germany
spog met ‘n dinamiese, kreatiewe en passievolle span aan die stuur, agter die skerms en ook op die lug met ‘n permanente FM uitsaailisensie geldig vanaf 1 Januar 2020.

Radio SAM Germany het begin uitsaai op Zeno FM, 1 Januar 2020..
 
 
fokus op topgehalte vermaak, spesifiek vir Afrikaans-sprekende luisteraars in die groter Germany omgewing. By LEKKER FM word elke luisteraar gemotiveer om ‘n positiewe uitkyk en houding te ervaar teenoor ons pragtige land, sy mense, sy diversiteit en sy lewe.
 
Radio SAM GERMANY- Dit kan net LEKKER raak!!!
programme wissel van suiwer vermaak tot interessante en tot-die-punt aktualiteits-programme wat die luisteraar ingelig hou oor wat plaaslik en wêreldwyd gebeur. Gereelde nuus-, verkeer- en weerberigte is baie gewild en die musiek is topgehalte LEKKER kontemporêre Afrikaans en Engelse treffers, met ‘n spesifieke fokus op Suid-Afrikaanse talent.
Radio SAM Germany
bied nie-politiese programme en inhoud gemik daarop om die lewenstyl, aktiwiteite en belange van ons teikengehoor en die plaaslike gemeenskap van groter Pretoria te weerspieël. Ons speel LEKKER-luister Afrikaanse musiek en streef na die opheffing van ons direkte gemeenskap deur die skep van werksgeleenthede, en bevordering van Suid-Afrikaanse musiek en kunstenaars
Skakel in op Radio SAM in Germany en omgewing, of luister via internet of een van ons selfoon platforms.

 

 

 









 


 

Steedener weg Runkel/Dehrn GERMANY
+49