Loading...

Linkliste


    


Radio Springbok Germany Wie is ons? Radio Springbok Germany is op ‘n missie om Suid-Afrika en sy mense te inspireer en ‘n impak te maak met “vermaak wat ‘n verskil maak” anders kan ons die lekker liedjies en grootste treffers van alle tye maar op ‘n CD in die kar luister en die nuus van die dag op die internet lees! Ons vier en geniet alles wat goed en reg is, maar aanvaar ook die verantwoordelikheid vir die dinge wat ons nog wil sien verander! Ons kleur die klankgolwe in met hoop en woorde van lewe, maar lééf ook GROOT in die klein en die onbenullige om ‘n blywende voetspoor in ons gemeenskap te laat. Radio Springbok is jou nommer een radiostasie in Germany en omliggende gebiede, maar ook wêreldwyd vir die duisende Suid-Afrikaners wat uit ons pragtige land geëmigreer het en steeds alles wat LEKKER Afrikaans en LEKKER bekend is wil ervaar. radio stasie Radio Springbok is ‘n opwindende tendens-stellende, opvoedkundige en insiggewende radiostasie, gebore op 1 Januar 2020, toe dit vir die eerste keer begin uitsaai het via internet . Radio Springbok spog met ‘n dinamiese, kreatiewe en passievolle span aan die stuur, agter die skerms en ook op die lug met ‘n permanente FM uitsaailisensie geldig vanaf 1 Januar 2020. Radio Springbok het begin uitsaai op Zeno FM, 1 Januar 2020.. Radio Springbok fokus op topgehalte vermaak, spesifiek vir Afrikaans-sprekende luisteraars in die groter Germany omgewing. By LEKKER FM word elke luisteraar gemotiveer om ‘n positiewe uitkyk en houding te ervaar teenoor ons pragtige land, sy mense, sy diversiteit en sy lewe. Radio Springbok programme wissel van suiwer vermaak tot interessante en tot-die-punt aktualiteits-programme wat die luisteraar ingelig hou oor wat plaaslik en wêreldwyd gebeur. Gereelde nuus-, verkeer- en weerberigte is baie gewild en die musiek is topgehalte LEKKER kontemporêre Afrikaans en Engelse treffers, met ‘n spesifieke fokus op Suid-Afrikaanse talent. Radio Springbok bied nie-politiese programme en inhoud gemik daarop om die lewenstyl, aktiwiteite en belange van ons teikengehoor en die plaaslike gemeenskap van groter Pretoria te weerspieël. Ons speel LEKKER-luister Afrikaanse musiek en streef na die opheffing van ons direkte gemeenskap deur die skep van werksgeleenthede, en bevordering van Suid-Afrikaanse musiek en kunstenaars. Skakel vandag nog in op Radio Springbok en beleef die LEKKERTE van Afrikaans op sy beste! radio stasie Skakel in op Radio Springbok in Germany en omgewing, of luister via internet of een van ons selfoon platforms. Radio Springbok - Dit kan net LEKKER raak!!!05.01.2021 16:50 (UTC)32 Clicks
Radio Voortrekker StereoOns is n Groot Radio Stasie, Met Baier Lekker Musik 24/7 ,net vir julle elke Dag ,Metbaier lekker afrikaanse Musik en baier mooi Webwerfe dat n Mens kan Besoek.Ons Radio Stasie Loop reg uit Duitsland.Radio SAM Music Germany, Former of 5 Internet Radio Stations in Germany run by Zeno Media. Radio SAM GERMANY, Radio Springbok Germany , Radio SAM Oldies-Rock and Radio SAM Country Germany and now Radio-International-Music. System administrator (web hosting) / Web Developer.Hoekom moet jy op LEKKER FM Radio Voortrekker Stereo adverteer? Die antwoord is baie eenvoudig! Jou besigheid is vir ons belangrik!Radio Springbok Germany bied 'n bekostigbare advertensiemedium wat 'n massa-gehoor in beide Afrikaans en Engels kan bereik. Ons multi-media advertensiebenadering bied 'n ideale geleentheid wat individueel vir jou, die adverteerder, saamgestel word. Dit bied aan jou besigheid (klein of groot) die geleentheid om jou teikenmark oor radio, en digitale en sosiale media platforms, gelyktydig te bereik - volgens jou voorsiene begroting! Radio Voortrekker Stereo produk!Wees die eerste nuwe of kleinsake-eienaar om jou een-jaar radio-advertensieveldtog met ons te registreer, en ons sal jou webwerf ontwerp en publiseer op 'n baie lae koste, insluitend e-pos adresse. Om jou selfs verder te help, sal ons al jou sosiale media bladsye met jou webwerf aaneenskakel, sodat jy onmiddellike regstreekse skakels het om jou webwerf op datum te hou. Kontak ons vandag nog om seker te maak jou besigheid word raakgesien! (Kliek Hier) Hoekom radio?Die volgende kan jou help om 'n suksesvolle radio-advertensie veldtog te hê: Frekwensie van advertensies"Gryp jou verbruikers aan die oor, en hul harte en gedagtes sal volg! " Andreas Dezius In kort: 'n kommersiële radio-advertensie moet verskeie keer gespeel word voordat dit insink in die gedagtes van die luisteraar. As jy van plan is om jou kommersiële handelsflits een keer per week vir 'n maand lank te skeduleer, sal dit nie voldoende wees om jou produk tot aan die toppunt van jou teikengehoor se gedagtes te bring nie.Die suksesvolle radioveldtog bestaan uit 'n kommersiële flits wat aanvanklik vir meer as een keer deur die loop van 'n dag uitgesaai word, in teenstelling met een of twee keer per week. Ken jou teikenmark se programskedule inskakel . Dis sinvol om jou parfuumwinkel byvoorbeeld tydens 'n tipiese huisvrouprogram te adverteer. Daarom sal jy nie 'n hardeware-en gereedskapswinkel in dieselfde gleuf adverteer nie. Jou vaardigheid om die teiken te tref is noodsaaklik vir elke advertensie wat jy skep . Daarom moet jy seker maak dat jy weet waar jou teikenmark op Radio Springbok Germany Radio Voortrekker Stereo se ervare media-strateeg sal jou help met die keuse van die regte programme en skedules om die beste waarde uit jou produk en bemarkingsveldtog te verkry. By langer veldtogte, kan jy selfs jou radio-flitse rondskuif om te probeer verseker dat jy deur 'n wyer teikengroep gehoor word, sodat die sukses van jou belegging verhoog word. Vervaardiging van kommersiële flitse. Vervaardiging van radio-advertensies is eenvoudig en baie koste-effektief. Jy moet twee basiese elemente hê: 'n teks en 'n talentvolle stemkunstenaar. Maar wees versigtig om nie bloot net 'n paar sinne uit te skryf en dan jou vingers te kruis met die hoop dat jou advertensie die merk sal tref nie. Onthou: radio is die teater van die gedagte. Jou flits se sukses maak staat op duidelike inligting , spraak en klank wat jou besigheid vanuit die klankrommel lig en jou naam in die geheue van die luisteraar ets. Onthou , frekwensie is die sleutel! So maak seker dat jou advertensie in die kol is en jy sal die verbruiker se aandag die eerste keer trek. Navorsing toon dat dit ‘n paar keer neem voordat die verbruiker uiteindelik verstaan wat jou maatskappy behels. Dit is daarom belangrik dat jou advertensie sal uitstaan en jou boodskap herhaaldelik sal dra. 05.01.2021 16:47 (UTC)34 Clicks
Radio International Music Radio International Music WELCOME To Radio International Music: A German Music Homepage based with a Online Music Radio Station Radio International Music ,that is stationed in Germany , Music Time shareing Homepage to share with People all around the World for Young and Old, It was founded in Septermber 2020 in Germany. The Facebook Group was founded at the same time - South African Music, then got bigger and greater with our supporters ,friends and also visitors .Youtube Videos that we were shareing through Youtube . In April 2018 the Google Blogger was openened ,through the high visit of friends and visitors, Online around the world and Thankyou to our supporters AND FRIENDS. We support and promote our friends that was at that time playing in some of the local upcoming bands, and give our other local musicians a way through which they could share their music to their South African fans and German Fans, and hopefully Internationally. We are a dedicated and unique team of music lovers and professionals brought together from all walks of life and from all around the World, from all over South Africa, and Europa ,all with one thing in common... our love and passion for music! WE OFFER MUSIC , AN AUTO DJ AND DJS THAT WILL BE ADDED TIME BY TIME TO SHARE MUSIC WITH FRIENDS AND FAMILY NEWS,PICTURES,Djs ON A SATURDAY NIGHT ON Radio International Music All we ask is that you share or Homepage,Facebook Group,and Google Bloggers and be Kind to sign into our Geustbook as return we add you a as friend on Facebook, and put an small partner banner on our Page to help to share also your Homepage around the World ,Thankyou your Radio International Music Team .05.01.2021 16:36 (UTC)36 Clicks

<-Back

 1 

Continue->



Add own link:
Link title:
URL of the link:
Description:

Steedener weg Runkel/Dehrn GERMANY
+49